‘n Onverbeterlike ervaring!

Uitstekend toegeruste huis stapafstand van die see. Perfek vir die groter familie!  (Linda R – Family with teenagers, visited January 2018)

Absoluut rustig

Dit was absoluut rustig, veilig, 30 m van die strand af en met ‘n naby uitsig oor die see wat skrik vir niks. Opsomming hierbo sê dit alles, tensy ‘n mens in fyn besonderhede analiseer. Ek het instandhoudingsaspekte in detail aan agent deurgegee....

Heerlike verblyf

Ruim, alle geriewe en naby strand. (Hannes O – Family with teenagers, visited September 2017)

Baie rustig met mooi uitsig.

Pragtige uitsig van boonste verdieping af. Baie naby aan die see. Alle geriewe beskikbaar, insluitend DStv en WiFi. Geringe instandhoudingsitems hier en daar wat aandag benodig (afsonderlik uitgewys).  (Johann R – Family with teenagers, visited October...

Rustige Weskus vakansie.

Wavesong is ‘n wonderlike, bekostigbare vakansiehuis in die Shelley Point Estate. Baie goed toegerus met alles wat nodig is, 50 treë op ‘n boardwalk vanaf die strand, veilige stap geleenthede is orals (binne die estate, op die gholfbaan en langs die see)...