Dit was absoluut rustig, veilig, 30 m van die strand af en met ‘n naby uitsig oor die see wat skrik vir niks.

Opsomming hierbo sê dit alles, tensy ‘n mens in fyn besonderhede analiseer. Ek het instandhoudingsaspekte in detail aan agent deurgegee. Skottelgoed was skoon, geen items ontbreek nie, agent was vriendelik en beskikbaar. Ek kon selfs binne in die motorhuis parkeer.

(Johann R – With spouse/partner, visited April 2017)