Pragtige uitsig van boonste verdieping af. Baie naby aan die see. Alle geriewe beskikbaar, insluitend DStv en WiFi. Geringe instandhoudingsitems hier en daar wat aandag benodig (afsonderlik uitgewys). 

(Johann R – Family with teenagers, visited October 2017)